Close
Devon Valley Road, Devonvalley Stellenbosch
+27 21 865 2012
info@devonvalleyhotel.com

Rooi Rose Familie Aanbod

Bespreek Nou

Spaar op jou volgende familie vakansie met Rooi Rose en die Devon Valley Hotel.

Bespreek ‘n wegbreek vir die familie na die natuurskone Devon Valley Hotel en spaar 15%. Die hotel bied genot vir oud en jonk met wandelpaaie deur pragtige tuine.

Ingesluit in hierdie aanbod:
–          Ontbyt vir die hele familie
–          Wynproe vir die volwassenes
–          Melkskommel per kind
–          Kinderoppassing-dienste is beskikbaar teen ‘n addisionele koste
–          Kinder spyskaart is beskikbaar in die restaurant

Beskikbaar op die familie kamer, suite en vineyard driedubbele kamers. Onderhewig aan beskikbaarheid.

Om die ongelooflike aanbod te kry gebruik “Rooi Rose” as die promosie kode of bespreek hier.

Vir meer inligting, kontak ons op 021 865 2012 of stuur ‘n e-pos na info@devonvalleyhotel.com

Kontak Ons